Lisa Nicole Carson

Lisa Nicole Carson
Geboorte 12 Julie 1969 (1969-07-12) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisa Nicole Carson (gebore 12 Julie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jason's Lyric (1994) en Life (1999), en in die televisiereekse ER (1994) en Ally McBeal (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne