Lisa Ortiz

Lisa Ortiz
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisa Ortiz (gebore 11 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pokémon: The First Movie - Mewtwo Strikes Back (1998) en Time of Eve (2010), en in die televisiereekse Sonic X (2003) en Winx Club (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne