Lisa Ray

Lisa Ray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lisa Rani Ray
Geboorte 4 April 1972 (1972-04-04) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2 (Sufi en Soleil)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisa Ray (gebore 4 April 1972) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bollywood/Hollywood (2002), Water (2005), I Can't Think Straight (2008), en Defendor (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne