Lisa Vidal

Lisa Vidal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Junie 1965 (1965-06-13) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisa Vidal (gebore 13 Junie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mighty Aphrodite (1995) en Star Trek (2009), en in die televisiereekse The Event (2010) en Being Mary Jane (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne