Lisa Wilcox

Lisa Wilcox
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 April 1964 (1964-04-27) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lisa Wilcox (gebore 27 April 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 4: The Dream Master (1988) en A Nightmare on Elm Street 5: The Dream Child (1989), en in die televisiereeks General Hospital (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne