Lita Milan

Lita Milan
Geboortenaam Iris Maria Lia Menshall
Geboorte 1933 (91–92 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 seuns
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lita Milan (gebore 1933) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Violent Men (1954), Desert Sands (1955), The Left Handed Gun (1958), en I Mobster (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne