Litiumoksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Litiumoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule Li2O
Molêre massa 29,88 g/mol[1]
CAS-nommer 12057-24-8[1]  
Voorkoms Wit vaste stof
Fasegedrag  
Selkonstantes 465 pm [2]  
Ruimtegroep Fm3
Nommer 225  
Strukturbericht C1
Smeltpunt 1427 °C[1]
Kookpunt
Digtheid 2,013 [g/cm3][1]
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Litiumoksied (Li2O) is 'n anorganiese chemiese verbinding. Dit is 'n wit vaste stof. Alhoewel dit nie spesifiek belangrik is nie, word baie materiale beoordeel op grond van hul Li2O inhoud.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "MSDS". Alfa Aesar. Besoek op 20 Julie 2023.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named MP

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne