Liu Cixin

Liu Cixin
刘慈欣
Gebore23 Junie 1963
NasionaliteitChinees
BeroepSkrywer
Bekend virWetenskapfiksie

Liu Cixin (vereenvoudigde Chinees: 刘慈欣; tradisioneel Chinees: 劉慈欣; pinyin: Liú Cíxīn; gebore op 23 Junie 1963)[1] is 'n Chinese wetenskapfiksieskrywer.[2] Hy het nege keer die Galaxy-toekenning (China se mees gesogte toekenning vir literêre wetenskapfiksie) gewen, en was ook 'n wenner gewees van die 2015 Hugo-toekenning (vir die The Three-Body Problem) en die Locus-toekenning vir 2017 (vir Death's End), asook 'n benoemde vir die Nebula-toekenning.[3] In Engelse vertalings van sy werke word sy naam in die vorm Cixin Liu gegee.

  1. Summary Bibliography: Cixin Liu
  2. What lies beyondBy Chitralekha Basu and Guo Shuhan, China Daily Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine
  3. "Awards for Chinese-language science fictions announced". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 8 Desember 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne