Liv Ullmann | |
![]() | |
Ullman in 2014.
| |
Geboortenaam | Liv Johanne Ullmann |
---|---|
Geboorte | 16 Desember 1938 |
Nasionaliteit | Noorweegs |
Beroep(e) | Aktrise, regisseur, draaiboekskrywer |
Aktiewe jare | 1957–tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Liv Johanne Ullmann (gebore op 16 Desember 1938) is ’n Noorweegse aktrise en rolprentregisseur. Sy is bekend as een van die "muses" van die Sweedse regisseur Ingmar Bergman.[1][2]