Liz May Brice

Liz May Brice
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth May Brice
Geboorte 1975 (49–50 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liz May Brice (gebore 1975) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Resident Evil (2002) en in die televisiereekse Torchwood (2006) en Black Mirror (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne