Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Liz Vassey | |
![]() | |
Geboortenaam | Elizabeth Vassey |
---|---|
Geboorte | 9 Augustus 1972 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Liz Vassey (gebore 9 Augustus 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Man of the House (2005) en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000) en The Tick (2001).