Liza Lapira

Liza Lapira
Geboorte 3 Desember 1981 (1981-12-03) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liza Lapira (gebore 3 Desember 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Domino (2005), 21 (2008), Fast & Furious (2009), en Crazy, Stupid, Love. (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne