Lizabeth Scott

Lizabeth Scott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emma Matzo
Geboorte (1922-09-29)29 September 1922
Sterfte 31 Januarie 2015 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1942–1972
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lizabeth Scott (29 September 1922 – 31 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Strange Love of Martha Ivers (1946), Dead Reckoning (1947), Too Late for Tears (1949), en Loving You (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne