Llandrindod Wells Llandrindod | |
---|---|
Dorp | |
![]() Die kruising van South Crescent- en Temple-straat | |
Koördinate: 52°15′N 3°23′W / 52.250°N 3.383°W | |
Land | ![]() |
Land (VK) | ![]() |
Principal area | Powys |
Seremoniële graafskap | Powys |
Bevolking | |
• Totaal | 5 309 |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskodedistrik | LD1 |
Skakelkodes | 01597 |
Webwerf | llandrindod.co.uk |
Llandrindod Wells (in Wallies ook dikwels kort Llandrindod genoem) is 'n dorp in die historiese Walliese graafskap Radnorshire en tans die vyfde grootste nedersetting in die administratiewe distrik (principal area) Powys.
Die dorp het sy oorsprong in die 1860's toe die gebied vanweë sy mineraalbaddens tot 'n gewilde herstellingsoord ontwikkel het. In die laat 20ste eeu het Llandrindod Wells as die administratiewe sentrum van Powys verdere groei beleef.