Amptelike naam | Llangefni, Llangefni![]() |
---|---|
Land | Verenigde Koninkryk![]() |
Hoofstad van | Anglesey![]() |
Geleë in administratiewe eenheid | Llangefni![]() |
Historiese gebied | Anglesey![]() |
Geografiese ligging | 53°15′22″N 4°18′50″W![]() |
Gesag | Llangefni Stadsraad![]() |
Erfenisbenaming | National Monuments of Wales![]() |
Poskode | LL77![]() |
Amptelike webwerf | http://llangefni.org![]() |
Ordnance Survey rooster-verwysing | SH4675![]() |
Llangefni (wat beteken "kerk aan die rivier Cefni")[1] is die hoofstad van die Anglesey County in Wallis[2] en bevat die hoofkantore van die Isle of Anglesey County Council. Die Verenigde Koninkryk se Sensus 2011 het Llangefni se bevolking as 5 116 mense aangeteken, wat dit die tweede grootste nedersetting in Anglesey maak. Die gemeenskap sluit die dorpie Rhosmeirch in.