Lodewijk Asscher

Lodewijk Asscher
Lodewijk Asscher

Politiek leier
Ampstermyn
12 Desember 2016 – 14 Januarie 2021
Voorafgegaan deur Diederik Samsom
Opgevolg deur Lilianne Ploumen

Vise-Premier
Ampstermyn
5 November 2012 – 26 Oktober 2017
Voorafgegaan deur Maxime Verhagen
Opgevolg deur Hugo de Jonge, Kajsa Ollongren en Carola Schouten

Minister van Sosiale Sake en Werkgeleenthede
Ampstermyn
5 November 2012 – 26 Oktober 2017
Voorafgegaan deur Henk Kamp
Opgevolg deur Wouter Koolmees

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 September 1974 (1974-09-27) (50 jaar oud)
Amsterdam, Nederland
Politieke party PvdA

Lodewijk Frans Asscher (gebore op 27 September 1974 in Amsterdam) is 'n Nederlandse regsgeleerde en politikus vir die Party van die Arbeid (PvdA), 'n gematigde sosialistiese party. Hy was minister van Sosiale Sake en Werkgeleenthede in die Rutte II-kabinet, bestaande uit VVD en PvdA, gewees. Van einde 2016 tot begin 2021 was hy ook die PvdA se politieke leier gewees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne