Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Logan Huffman | |
![]() | |
Geboorte | 22 Desember 1989 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Logan Huffman (gebore 22 Desember 1989) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lymelife (2008), Final Girl (2015), en Temple (2017), en in die televisiereeks V (2009).