Loituma

Loituma
Ook bekend asJäykkä Leipä
OorsprongHelsinki (Finland)
GenresVolksmusiek, a capella
Jare aktief1989 – hede
EtiketteNorthSide
LedeSari Kauranen
Anita Lehtola-Tollin
Timo Väänänen
Hanni-Mari Autere
Gewese ledeSanna Kurki-Suonio
Tellu Paulasto
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "gewese_lede"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "huidige_lede"

Loituma is 'n a capella-kwartet van Finland wat die Finse sangtradisie met die klanke van die kantele kombineer. Die groep bestaan uit Sari Kauranen op sang en kanteles, Anita Lehtola-Tollin op sang en 'n vyfstring-kantele, Timo Väänänen op sang en kanteles, en Hanni-Mari Autere op stem, viool, vryfstring-kantele, altblokfluit, kontrabas en Lapin-tromme. In 1997 is die groep as Ensemble van die Jaar aangewys by die Kaustinen-volksmusiekfees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne