Lola Albright | |
Geboortenaam | Lola Jean Albright |
---|---|
Geboorte | 20 Julie 1924 |
Sterfte | 23 Maart 2017 (op 92) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1947–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lola Albright (20 Julie 1924 – 23 Maart 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bodyhold (1949), Lord Love a Duck (1966), en The Money Jungle (1967), en in die televisiereeks Peter Gunn (1958).