Lola rennt

Lola rennt (Duits, "Lola hardloop") is 'n Duitse eksperimentele rillerrolprent uit 1998. Die rolprent is geskryf en geregisseer deur Tom Tykwer met Franka Potente en Moritz Bleibtreu in die hoofrolle. Die verhaal gaan oor 'n vrou wat binne twintig minute 100 000 Duitse mark in die hande moet kry om haar kêrel se lewe te red.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne