Lommel

Lommel
Munisipaliteit
Sint-Pietersbandenkerk
Sint-Pietersbandenkerk
Wapen van Lommel
Wapen
Ligging van Lommel in die provinsie Limburg
Ligging van Lommel in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°14′00″N 5°19′00″O / 51.23333°N 5.31667°O / 51.23333; 5.31667
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterPeter Vanvelthoven (sp.a)
Oppervlak
 • Totaal102,37 km2 (39,53 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal33 193
 • Digtheid324/km2 (840/vk. myl)
Poskode
3920
Skakelkodes011
Webwerfwww.lommel.be

Lommel is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen en die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 33 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 102 km².

In die munisipaliteit word die Brabantse dialek gepraat.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne