Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lone Hertz | |
![]() | |
Geboorte | 23 April 1939 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lone Hertz (gebore 23 April 1939) is 'n Deense aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frøken Nitouche (1963), Tine (1964), Unfaithful (1966), en Doctor Glas (1968).