Loni Anderson | |
Geboortenaam | Loni Kaye Anderson |
---|---|
Geboorte | 5 Augustus 1946 Saint Paul, Minnesota, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1966–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Loni Anderson (gebore 5 Augustus 1946) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stroker Ace (1983), A Night at the Roxbury (1998), en 3 Ninjas: High Noon at Mega Mountain (1998), en in die televisiereeks WKRP in Cincinnati (1978).