Lorentzville | |
---|---|
Koördinate: 26°11′24″S 28°4′8″O / 26.19000°S 28.06889°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,40 km2 (0,15 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 032 |
• Digtheid | 7 580/km2 (19 600/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.3% |
• Indiërs/Asiërs | 2.8% |
• Bruin mense | 4.8% |
• Swart mense | 90.0% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 27.5% |
• Engels | 19.2% |
• Ndebele | 10.2% |
• Xhosa | 7.4% |
• Ander | 35.6% |
Poskode (strate) | 2094 |
Skakelkode | 011 |
Lorentzville is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.
Lorentzville is sowat 4 km noordoos van Johannesburg se stadsraad geleë. Dit is in 1892 aangelê toe 28 ha van die plaas Doornfontein in 2 780 erwe verdeel is. Die huurreg is toegeken aan J.A. Muller, wat sy belange afgestaan het aan J.C. van Boeschoten, R.F. Bertram en H. Lorentz, na wie die voorstad genoem is.