Lorenzo Lamas | |
Geboortenaam | Lorenzo Fernando Lamas[1] |
---|---|
Geboorte | 20 Januarie 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1969–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lorenzo Lamas (gebore 20 Januarie 1958) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grease (1978) en Body Rock (1984), en in die televisiereekse Falcon Crest (1981) en Renegade (1992).