Lorraine Bracco | |
Geboorte | 2 Oktober 1954 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lorraine Bracco (gebore 2 Oktober 1954) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Goodfellas (1990), Medicine Man (1992), en The Basketball Diaries (1995), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).