Lothaire Bluteau | |
![]() | |
Geboorte | 14 April 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lothaire Bluteau (gebore 14 April 1957) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jesus of Montreal (1989) en Black Robe (1991), en in die televisiereekse 24 (2001) en Vikings (2013).