Lou Antonio

Lou Antonio
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 Januarie 1934 (1934-01-23) (91 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lou Antonio (gebore 23 Januarie 1934) is 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cool Hand Luke (1967) en in die televisiereekse Star Trek (1966), Picket Fences (1992), en Chicago Hope (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne