Louis Calhern | |
Geboortenaam | Carl Henry Vogt |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1921–1956 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louis Calhern (19 Februarie 1895 – 12 Mei 1956) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Duck Soup (1933), Notorious (1946), The Magnificent Yankee (1950), en Executive Suite (1954).