Louis Mountbatten, 1ste graaf Mountbatten van Birma

Graaf Mountbatten van Birma
Louis Mountbatten in 1976
Gebore
Prins Louis Francis Albert Victor Nicholas van Battenberg

(1900-06-25)25 Junie 1900
Sterf27 Augustus 1979 (op 79)
NasionaliteitBrits
EggenootEdwina Ashley
KindersPatricia Knatchbull, 2de Gravin Mountbatten van Birma
Lady Pamela Hicks
Ouer(s)Prins Ludwig van Battenberg
Prinses Victoria van Hesse-Darmstadt

Vlootadmiraal Louis Francis Albert Victor Nicholas Mountbatten, 1ste graaf Mountbatten van Birma (gebore as prins Louis van Battenberg; 25 Junie 1900 – 27 Augustus 1979), informeel bekend as lord Mountbatten, was ’n Britse staatsman en vlootoffisier, ’n oom van prins Philip, Hertog van Edinburg, en agterkleinneef van Elizabeth II. Hy was die laaste onderkoning van Indië (1947) en die eerste goewerneur-generaal van die Unie van Indië, waaruit die moderne Republiek Indië in 1950 sou ontstaan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne