Louis Oosthuizen

Louis Oosthuizen
Oosthuizen vier sy oorwinning in die 2010 Ope by St Andrews.
Persoonlike inligting
Volle naamLodewicus Theodorus Oosthuizen
Gebore19 Oktober 1982 (1982-10-19) (42 jaar oud)
Mosselbaai, Suid-Afrika
Hoogte1,78 m
Gewig77 kg
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
WoningMosselbaai, Suid-Afrika
Manchester, Engeland[1]
Jupiter, Florida
EggennootNel-Mare
(getroud 2007)[2]
KindersJana, Sophia, Emma[2]
Loopbaan
Professioneel geword2002
Huidige toernooieEuropese Toer
Sonskyntoer
PGA Tour
Professionele oorwinnings13
Hoogste rang4 (13 Januarie 2013)[3]
Aantal oorwinnings volgens toernooi
PGA-toernooi1
Europese toernooi8
Asiatiese toernooi2
Sonskyntoernooi7
PGA-toernooi van Australië1
Beste uitslae in groot kampioenskappe
(wenne: 1)
Meesterstoernooi2de: 2012
PGA-kampioenskapT15: 2014
V.S. OpeT2: 2015
Britse OpeWen: 2010

Lodewicus Theodorus Oosthuizen (Mosselbaai, 19 Oktober 1982) is 'n professionele gholfspeler van Suid-Afrika.

  1. CNN (19 Julie 2010). Psychology of sport: From Farmer's Boy to British Open... CNN. Besoek op 11 Augustus 2010. {{cite book}}: |author= has generic name (hulp)
  2. 2,0 2,1 "Louis Oosthuizen biography" (in Engels). PGA European Tour. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2019. Besoek op 20 Julie 2015.
  3. "Week 02 2013 Ending 13 Jan 2013" (pdf). OWGR. Besoek op 20 Desember 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne