Louis Quinn

Louis Quinn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louis Frackt
Geboorte (1915-03-23)23 Maart 1915
Sterfte 14 September 1988 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louis Quinn (23 Maart 1915 – 14 September 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Crowded Sky (1960), The Unholy Rollers (1972), en All the President's Men (1976), en in die televisiereeks 77 Sunset Strip (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne