Louis Wolheim

Louis Wolheim
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louis Robert Wolheim
Geboorte (1880-03-28)28 Maart 1880
Sterfte 18 Februarie 1931 (op 50)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louis Wolheim (28 Maart 1880 – 18 Februarie 1931) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1920), The Racket (1928), All Quiet on the Western Front (1930), en Danger Lights (1930).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne