Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louis Zorich | |
Geboorte | 12 Februarie 1924 |
---|---|
Sterfte | 30 Januarie 2018 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louis Zorich (12 Februarie 1924 – 30 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fiddler on the Roof (1971), The Muppets Take Manhattan (1984), en Detachment (2011), en in die televisiereeks Mad About You (1992).