Dr. L.V. Rex | |
![]() | |
Dr. Louis Viljoen Rex
| |
Naam | Louis Viljoen Rex |
---|---|
Geboorte | 26 Julie 1907 Utrecht, Natal |
Sterfte | 15 Desember 1959 Johannesburg, Transvaal |
Kerkverband | Nederduits Gereformeerd |
Gemeente(s) | Steynsburg, Drieankerbaai, Queenstown, Carolina, Bronberg, Queenstown-Oos en Johannesburg-Oos |
Jare aktief | 1931-1959 |
Kweekskool | Kweekskool, Stellenbosch |
Dr. Louis Viljoen Rex (gebore Utrecht 26 Julie 1907, oorlede Johannesburg 15 Desember 1959) was predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en ten tyde van sy dood aktuarius van die Sinode van die Suidstreek van Transvaal, later die Sinode Hoëveld.