Louisa Krause

Louisa Krause
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louisa Noel Krause
Geboorte 20 Mei 1986 (1986-05-20) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louisa Krause (gebore 20 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Young Adult (2011), King Kelly (2012), en Jane Wants a Boyfriend (2015), en in die televisiereeks Billions (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne