Louise Delamere

Louise Delamere
Geboortenaam Louise Alexandra Delamere
Geboorte 22 Julie 1969 (1969-07-22) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louise Delamere (gebore 22 Julie 1969) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Judge Dredd (1995) en I'll Be There (2003), en in die televisiereekse Poirot (1989) en No Angels (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne