Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Louise Jameson | |
![]() | |
Geboortenaam | Louise Marion Jameson |
---|---|
Geboorte | 20 April 1951 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Louise Jameson (gebore 20 April 1951) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963), Tenko (1981), Bergerac (1981), en EastEnders (1985).