Lourens Muller | |
Lourens Muller in 1970 | |
Minister van Vervoer
| |
Ampstermyn 1978 – 1979 | |
Eerste minister | John Vorster→ P. W. Botha |
---|---|
Voorafgegaan deur | Ben Schoeman |
Opgevolg deur | Chris Heunis |
Minister van Ekonomiese Sake
| |
Ampstermyn 1970 – 1974 | |
Eerste minister | John Vorster |
Voorafgegaan deur | Jan Haak |
Opgevolg deur | Owen Horwood |
Minister van Polisie
| |
Ampstermyn 1970 – 1974 | |
Eerste minister | John Vorster |
Voorafgegaan deur | John Vorster |
Opgevolg deur | Jimmy Kruger |
Ampstermyn 1968 – 22 April 1970 | |
Eerste minister | John Vorster |
Voorafgegaan deur | P.K. le Roux |
Opgevolg deur | Marais Viljoen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Stefanus Lourens Muller 27 September 1917 Distrik Beaufort-Wes |
Sterf | 30 April 2005 (op 87) Somerset-Wes, Suid-Afrika |
Politieke party | Nasionale Party→ Konserwatiewe Party |
Eggenoot/-note | Hanlie van Niekerk (operasangeres) Louise Muller |
Lourens Muller (27 September 1917 – 30 April 2005) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Muller was 'n lid van die Nasionale Party, LP vir Ceres (1961–1979) en het in die kabinette van John Vorster en P. W. Botha gedien. Hy was die adjunkminister van justisie (1966), polisie (1966-1968), finansies (1966-1968) en ekonomiese sake (1966-1968). Daarna word hy die minister van binnelandse sake (1968-1970), polisie (1968-1974), ekonomiese sake (1970-1974) en vervoer (1974-1979).