Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Luana Patten | |
Geboorte | 6 Julie 1938 |
---|---|
Sterfte | 1 Mei 1996 (op 57) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Luana Patten (6 Julie 1938 – 1 Mei 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Song of the South (1946), Fun & Fancy Free (1947), Rock, Pretty Baby (1956), en Home from the Hill (1960).