Luapularivier

Luapularivier
Nasa-Satellietbeeld van die Mwerumeer met die Luapularivier teen suide.
Nasa-Satellietbeeld van die Mwerumeer met die Luapularivier teen suide.
Nasa-Satellietbeeld van die Mwerumeer met die Luapularivier teen suide.

Die stroomgebied van die Luapularivier (in rooi).

Oorsprong Bangweulumeer (Zambië)
Monding Mwerumeer, Zambië
Stroomgebied Demokratiese Republiek die Kongo, Zambië
Lengte 555 km
Oorspronghoogte 1 164 m
Mondinghoogte 922 m
Stroomgebiedopp. 173 386 km²
Kaart van die Luapularivier-bekken in Afrika.
Kaart van die Luapularivier-bekken in Afrika.

Die Luapularivier op die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en Zambië verbind die Bangweulumeer met die Mwerumeer en is 'n belangrike boloop van die Kongorivier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne