Lucas Grabeel | |
![]() | |
Geboortenaam | Lucas Stephen Grabeel |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lucas Grabeel (gebore 23 November 1984) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent High School Musical 3: Senior Year (2008) en in die televisiereeks Switched at Birth (2011).