Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lucie Arnaz | |
Geboortenaam | Lucie Désirée Arnaz |
---|---|
Geboorte | 17 Julie 1951 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 kinders 2 stiefseuns |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1963–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lucie Arnaz (gebore 17 Julie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Jazz Singer (1980) en Smoking/Non-Smoking (2011), en in die televisiereeks Here's Lucy (1968).