Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lucille Bliss | |
![]() | |
Geboortenaam | Lucille Theresa Bliss[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lucille Bliss (31 Maart 1916 – 8 November 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cinderella (1950), The Secret of NIMH (1982), Assassination (1987), en Robots (2005).