Lucy Davis

Lucy Davis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lucy Clare Davis
Geboorte 17 Februarie 1973 (1973-02-17) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucy Davis (gebore 17 Februarie 1973) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shaun of the Dead (2004), Garfield: A Tail of Two Kitties (2006), en Wonder Woman (2017), en in die televisiereeks The Office (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne