Lucy Fry

Lucy Fry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Maart 1992 (1992-03-13) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucy Fry (gebore 13 Maart 1992) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Preppie Connection (2015), Mr. Church (2016), en Bright (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne