Lucy Hale

Lucy Hale
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Karen Lucille Hale[1]
Geboorte 14 Junie 1989 (1989-06-14) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucy Hale (gebore 14 Junie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream 4 (2011) en Truth or Dare (2018), en in die televisiereekse Bionic Woman (2007) en Pretty Little Liars (2010).

  1. Mansfield, Brian (5 Januarie 2014). "On the Verge: Actress Lucy Hale goes country" (in Engels). USA Today. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2014. ...whose full name is Karen Lucille Hale

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne