Ludwig von Mises | |
Geboortenaam | Ludwig Heinrich Edler von Mises |
---|---|
Gebore | 29 September 1881 Lemberg, Oostenryk-Hongarye (tans Lwif, Oekraïne) |
Oorlede | 10 Oktober 1973 (op 92) New York Stad, Verenigde State |
Nasionaliteit | Oostenryk Verenigde State |
Instelling(s) | Universiteit van Wene (1919–1934) Institut Universitaire des Hautes Études Internationales, Genève, Switserland (1934–1940) New York Universiteit (1945–1969) |
Beïnvloed deur | Böhm-Bawerk, Menger, Turgot |
Invloed op | Anderson, Block, Hayek, Hazlitt, Huerta de Soto, Kirzner, Paul, Peterson, Raico, Reisman, Rockwell, Rothbard, Salerno, Schiff, Schutz, Sennholz, Spitznagel, Woods |
Ludwig von Mises (* 29 September 1881 – † 10 Oktober 1973) was 'n Oostenryks gebore Amerikaanse ekonoom, geskiedkundige, filosoof, skrywer en klassieke liberaal wat 'n beduidende invloed op die moderne Libertynse beweging en die Oostenrykse Leerskool gehad het.