Ludwig Mies van der Rohe

Ludwig Mies van der Rohe
Ludwig Mies van der Rohe in 1934
Ludwig Mies van der Rohe in 1934
Gebore
Maria Ludwig Michael Mies

27 Maart 1886
Sterf17 Augustus 1969 (op 83)
NasionaliteitVlag van Duitsland Duitsland (1886–1944)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (1944–1969)
BeroepArgitek
EggenootAdele Auguste (Ada) Bruhn (1913–1918, geskei)
Kinders4
Ouer(s)Michael Mies
Amalie Mies (née Rohe)

Ludwig Mies van der Rohe (eintlik Maria Ludwig Michael Mies, * 27 Maart 1886 in Aken; † 19 Augustus 1969 in Chicago) was 'n Amerikaans-Duitse meester-argitek, ontwerper en tussen 1930 en 1933 ook hoof van die beroemde Duitse kuns- en argitektuurskool Bauhaus.

Die rekonstruksie van L. Mies van der Rohe se Duitse pawiljoen tydens die wêreldtentoonstelling in Barcelona 1929

Sy ontwerpe word gekenmerk deur puristiese vormgewing en die grootskaalse gebruik van glas, staal en beton. Hulle lewer ook die grondslag vir die oprigting van groot geboue met suiwer glasfasades (sogenaamde wolkekrabbers) volgens die "Internasionale Styl", een van die moderne stromings van die argitektuur. Sy persoonlike leuse is "weniger ist mehr" (minder is meer).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne