London Luton Airport | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
IATA: LTN – ICAO: EGGW | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Publiek | ||
Eienaar | Luton Rising[1] | ||
Operateur | London Luton Airport Operations Ltd[2] | ||
Bedien | Groter Londen, Bedfordshire, Buckinghamshire en Hertfordshire | ||
Ligging | Luton, Engeland, VK | ||
Geopen | 16 Julie 1938[3] | ||
Spil vir |
| ||
Fokuspunt vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 526 vt / 160 m | ||
Koördinate | 51°52′29″N 000°22′06″W / 51.87472°N 0.36833°W | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
07/25[4] | 2 162 | 7 087 | Teerbeton |
Statistieke (2019) | |||
Passasiers | 18 216 207 | ||
Lugbewegings | 142 000 | ||
"2010 to 2017 Statistics". London Luton Airport. |
Lughawe Londen-Luton (IATA: LTN, ICAO: EGGW), voorheen Luton Internasionale Lughawe genoem,[5] is 'n internasionale lughawe geleë 2,4 km (1,5 myl) oos van Luton middestad in Engeland,[6] en 45 km (28 myl) noord van Sentraal-Londen. Die lughawe is in besit van Londen Luton Airport Ltd (LLAL),[7] 'n maatskappy wat geheel en al deur Luton Borough Council besit word, en deur London Luton Airport Operations Ltd (LLAOL) bedryf word.[8]